Baie hartlik welkom Zany. Ek hoop jy sal die forum en sy mense geniet. Ons sien uit daarna om 'n bietjie meer van jou te hoor. Kom vertel gerus.
Hello ZANY :wav: so bly jy is hier ... jou prag werkies en stories ook welkom hier en saam-saam groei ons om PM se Afrikaanse Forum tafel