Die Afrikaanse Forum
Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on March 19, 2012, 01:49:26 PM
-
Gister het jy begin verjaar nê en jy sal nog verjaar tot die laaste ou kom geluk sê!
Ek hoop jou nuwe lewensjaar sal vol vreugde en vrede wees matertjie. Ek wens vir jou gesondheid toe en liefde en alles wat mooi is. :love7:
:bootyshake:
-
baaaie geluk en mooiste jaar vir jou :toothy4:
:wav:
:grommit:
-
Happy! Happy!
:icon_bigsmurf:
-
Baaaaaija geluk ook van diekant van die aardbol Natalie. Glo jy het 'n fees gehad :headbang:
-
Leka Leka Leka verjaar!
-
Ek hoop jy het baie lekker verjaar.