Die Afrikaanse Forum
Voorstelle en klagtes => Die Inligtingkantoor => Topic started by: AB on March 11, 2012, 06:34:12 AM
-
Dankie vir die mooi nuwe bald.
Ek wil 'n foto op my profiel plaas en dan dlak so paar veranderinge...waar kry ek profiel of lees ek my rekenaar skerm sleg?
-
Plesier - gaan kyk onder voorstelle - ons is daar ook besig om te praat :-) Naas het die tread begin
maar op jou vraag - kyk nog steeds op die boonste bar - home help search profile messages ... click profile
dit hang ook af watter toestemmings Petra aan jou profile toegestaan het .. op dit is ek nou nie seker hoe sy te werk gaan nie, ek help maar net met die look en feel ... verder is ek dom :-)
-
By my blad bo aan staan van links: home, help, logout en heel regs search en dis al.
-
Ek het 'n profielbalkie, ek sal gou gaan loer AB.