Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Gawelina se plek => Topic started by: Gawelina on March 10, 2012, 01:24:30 PM
-
'n gesprek,
'n sin,
'n strofe,
'n gedig
of dalk net...
ek wil my naam in jou hartklop hoor
as ons teen skemeraand
die dag vir oulaas groet
my lief
-
Kort.
Kragtig.
Pragtig.
:icon_bigsmurf:
-
:icon_salut:
-
Dit is baie mooi. Ek is so bly jy het kom inloer. :love7:
-
Daai hartklop,
laat baie in hul voetspore stop
:angel12:
-
Ek lief dit. :-)