Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on March 06, 2012, 08:53:22 AM

Title: Welkom Cindy
Post by: PM on March 06, 2012, 08:53:22 AM
Hi Cindy, welkom hier by ons.  Hoop jy sal dit geniet en ons sien uit na jou saam klets en ook om jou skryfwerk te geniet.  Ek sal vir jou 'n eie plekkie skep waarin jy jou woordwerke kan plaas.
Hartlik welkom.
Title: Re: Welkom Cindy
Post by: Cindy on March 06, 2012, 09:32:55 AM
Baie dankie vir die jy is oulik verby.   :toothy4:
Title: Re: Welkom Cindy
Post by: PM on March 06, 2012, 09:34:11 AM
Dankie Cindy, ons wag in spanning op jou bydraes. 
Title: Re: Welkom Cindy
Post by: Ah Willa on March 06, 2012, 03:05:41 PM
Hallo Cindy - welkom hier, ek is ook nog nat agter my ore hier in die forum, maar is al heel tuis - glo jy voel ook sommer klaar tuis  :hello2:
Title: Re: Welkom Cindy
Post by: Meraai vannie Baai on March 07, 2012, 03:53:55 AM
Warm welkom ook vanuit die land van Bloekoms vir jou Cindy. Hou styf vas aan jou woorde, hier sluip 'n woorddief rond :)