Dit kan ook as voorreg bedien word - of die hoofmal met heerlik tuisgebagte vars brood en botter ...... :coffee2:
1 blikkie coconut milk
1 cup a soup - Potato and Leek flavor - of white onion
4 groot artapels geskil en in blokkies gesny
na smaak : vars danja, sout, kerrie en bietjie borrie vir n mooi kleur.
Kook artapels sag en mash
voeg coconut by
vul die coconut blikkie met water x 3
voeg cup a soup by (los dit maar eers in 'n koppietjie op)
en siedaar ... binne 20/30 minute 'n heerlike bord sop!
lekker smul
Dit klink maklik en heerlik. Sal dit beslis probeer. Dankie Wils.