Edel die bedoeling
vir 'n geheimvolle dag
geskep deur Valentino
vir verliefdheid se prag
Ydel die bedoelings
van kommersiƫle handel
nou word Liefde gemeet
aan inkopie-wandel
(Hierdie is 'n skriffel deur Louis na my gegooi vir skaaf en skuur).
Dit is mooi geskryf. Ons ou oumense het al lankal besef dat daar baie sulke dae is wat deur kommersiƫle handel uitgebuit word.
Dalk is dit net omdat ons kalm en rustig wil verkeer. :icon_biggrin: