Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Angelica se plek => Topic started by: Angelica on February 15, 2012, 06:09:07 AM
-
Like a lonely tree
high on a mountain
sharing space with a cloud
I am without you
The past is past
the future not yet
don’t let useless things
clutter your mind
Just think
of me
like
I think
of you
©Elsabé
-
Mooi gedagtes, hierdie Zen van jou. Gee rustigheid aan die leser. Dankie vir die deel.
:icon_bigsmurf:
-
Vandag, saam met jou, in dieselfde voertuig, het daardie "lonely tree"
"high on a mountain"
sy eie prentjie geskilder.
Ek sien dit weer in my geestesoog, en ek is dankbaar vir die geleentheid om dit saam met jou te kon deel.
Jy is reg, gister is gister, kom ons wag rustig op more, want more is die toekoms, nie vir my of vir jou om te voorspel nie.
Just think
of me
like
I think
of you
en al was hierdie gedig nie vir my geskryf nie, sal ek altyd aan jou dink:
Like a lonely tree
high on a mountain
iemand wat hoog sal uittroon, soos 'n sterretjie in my kroon. Wat 'n voorreg om te kan sê, jy is deel van my lewe. Dankie. Ek en Hannes is lief vir jou.
-
Baie dankie.
En ek is bevoorreg om vriende soos julle te kan he wat onvoorwaardelik liefhet. Mwah mwah mwah.