Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: adele on February 14, 2012, 11:47:37 AM
-
Sir James Milne Wilson, KCMG (29 February 1812 – 29 February 1880) served as Premier of Tasmania from 1869 to 1872.
Wilson achieved the extremely rare feat of being both born on 29 February (making him a leapling) and dying on the same date. He is currently the only person with a Wikipedia entry to have both been born and died on 29 February.
:grommit:
-
Hy het by geboorte so groot geskrikkel dat hy hom dood geskrikkel het.
:icon_bigsmurf:
-
Dit is sekerlik 'n baie raar verskynsel Annie. Dankie vir die deel. :hello:
-
Hy het by geboorte so groot geskrikkel dat hy hom dood geskrikkel het. :book1: :icon_salut:
-
Baie interessant.
En dan was hy nog 'n Waterbaba ook. Regte rebelle, die klomp.
Seker die dat hy besluit het hy doen die eenmalige ding.
-
Enige plek is seker die regte plek om te sê:
"Iemand" lees "iets" in ons boek en seg vir my dat "dit" onverstaanbaar is. My mond het oopgehang, maar toe tref die waarheid my soos 'n vuishou.
Ons ken mekaar, ons verstaan mekaar (meeste van die tyd :icon_biggrin: ) daarom is elkeen se werk vir my hartsake. Ek "sien" die skrywer voor my en ek "voel" die gedig of die lyntjie en "die skrikkel skrikkel my hart". Ek kan nie verwag dat 'n totale vreemdeling dit ervaar soos wat ek dit ervaar nie. Vir my "lewe" dit.