:hello:
Dis baie mooi Fransi.
:angel12:
Dankie Trapsoetjie. :-)
Wanneer laas het ek "kiertsregop" gehoor. Ek stem saam met Trappies, dit is werklik baie mooi.
Quote from: Fransi on February 08, 2012, 10:52:25 AM
......
en reënblinkertjie gemus,
ander effe geboë,
kepsgereed,
......
en hierdie woorde gee die mooiste prentjie. dis die mooiste gedig oor reen wat ek ooit gelees het, gevoel het.
:grommit:
Dankie PM en Adele. :-)
:hello:
Boek twee. Baie dankie.