:hello:
Dis nou besonders. The Flying Dutchmen.
:angel12:
Dankie Trapsoetjie.
Dit is 'n hartseer verhaal wat jy goed in digvorm saamgevat het. Uitstekend gedoen Fransi.
:hello:
Dankie PM. Ek lief sprokies en mitologie en die lesse/boodskappe wat dit selfs vandag nog inhou vir ons.