:hello:
Die gedig is so vol emosie, dit laat my sluk. Ek is mal oor "hoe jy vrydraai", dit is uitstekend gestel.
sjoe, dit is puik, daardie agterbly-verlatenheid spreek so duidelik.
:grommit:
:hello:
Dankie PM en Adele.
Uitstekend.
Ek leer 'n paar woorde in jou stuk:
Sketterstem
lyf sfinks winter
en dan sit 'en my langsteelpyp se kooltjies roggelsmoor uit' my ore aan.
Totaal en al gaande oor die ritme wat jy oordra aan die leser met die laaste gedeelte van jou puik gedig :love7: Liefffff die woorde, proe dit op my tong en rol van kies tot kies met genoegdoening!!!
Dankie Meraai en Angelica.