Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Fransi se plek => Topic started by: Fransi on February 08, 2012, 10:30:08 AM

Title: Skaaf weer
Post by: Fransi on February 08, 2012, 10:30:08 AM
 :hello:
Title: Re: Rooikappie
Post by: PM on February 08, 2012, 05:01:21 PM
Vat liewers die lang paadjie Fransi!  :icon_biggrin:
Ek geniet myself gate uit hier op die forum vandag.  Baie dankie vir al die mooi skryfgoed.  :love7:
Hoop hulle vind almal hul paaidjie boek twee toe.  :icon_salut:
Title: Re: Rooikappie
Post by: Fransi on February 08, 2012, 05:47:32 PM
 :icon_biggrin:

Dankie PM, ja, ek wil hulle graag in boek twee in sit as ek mag. :-)
Title: Re: Rooikappie
Post by: PM on February 09, 2012, 05:34:49 AM
Natuurlik mag jy.  Soek solank die regte agtergrond wat jy daarby wil hĂȘ en stuur dit aan.   :hello2:
Title: Re: Rooikappie
Post by: Fransi on February 09, 2012, 07:58:46 AM
Dankie PM.