Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: PM on February 08, 2012, 08:32:34 AM
-
Ek kom sê maar net weer dankie vir 007 vir die "gesteelde woordskatte". Ek wil nie daar skryf nie, dit voel soos heilige grond! :icon_biggrin: Raaitjie, elke keer as jy iets daar plaas dan lees ek weer alles en ek put soveel genot daaruit. Hartlik dankie vir die wonderlike werk wat jy doen. Ek waardeer! :love7:
-
Soos altyd is die plesier geheel en al myne matertjie. Dankie (weereens) vir jou wonderlike naasteliefde en erkenning. Dit maak my 'steelwerk' 'n vreugdevolle ervaring deur en deur :love7: :notworthy: :love7: :bootyshake:
-
Dankie vir jou dankie, voor jou neus hang 'n plankie. Nogmaals dankie. :icon_biggrin: Het julle ook die uitdrukking as kinders geken?
-
Hene die ene wat ek onthou is half 'winderig' PM heheheheheh.
-
Ek wou sê daar is 'n deel wat skort. :icon_biggrin: