Varkworsies in 'n kombersie
Klits saam
125 gram koekmeel
2 Eiers
Sout
Swart peper
300 ml melk
1 Gekapte stingelui
Bak 8 varkworsies in 'n klein bietjie olie in 'n oondvastebak teen 200 grade C tot bruin.
Giet die beslag oor en bak 25 tot 30 minute lank, tot gaar en bros.
this one i shall try