Pampoen en groenvye
Bestanddele:
Maak die pampoen soos altyd gaar.
Snipper die groenvye met stroop en al en meng dit in die pampoen.
Gooi geelsuiker bo-oor.
Plaas dit direk onder die oond se rooster en bak tot lekker donker.
Haal dit uit en gooi 'n bietjie room bo-oor.
Laat waai met die kilojules! :angel4:
is hierdie n nagereg?