Advokadopeerslaai.
Bestanddele:
1 Pakkie suurlemoen jellie
125 ml kookwater
250 ml fyn advokadopeer
125 ml mayonaise
1 gerasperde ui
So Maak mens:
Maak die suurlemoenjellie met kookwater aan.
Meng al die ander bestanddele by en plaas dit in die yskas.
het jy die al ge-eet? issit lekker? maak die tekstuur nie snaaks nie?