Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Angelica on January 28, 2012, 03:09:23 PM

Title: Oom Pottie vir President...
Post by: Angelica on January 28, 2012, 03:09:23 PM
http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/Oom-se-haelgeweer-klop-skurk-se-plastiekpistool-20120127

'n Lekker storie oor Oom Pottie wat nie op hom laat wag het toe 'n man hom in die nag wou roof met 'n plastiek pistooltjie.
Dit het komiese kommentaar gelok en selfs 'n versie van ene Peter.
Peter wou die Forum se adres he nadat ek hom gevra het of ek dit hierheen mag bring, en ek het dit toe vir hom gegee.
Hoop dat hy kan vir ons meer sulke spontane versies kan skryf.
Ons wag maar en sien of hy die geleentheid sal gebruik.
Title: Re: Oom Pottie vir President...
Post by: PM on January 28, 2012, 10:32:37 PM
Goed so EllĂ©, hoop hy maak gou 'n draaitjie.  Dankie vir die skakel.