Die Afrikaanse Forum
Digkuns => Digformules of -strukture => Topic started by: Meraai vannie Baai on January 26, 2012, 02:52:54 AM
-
Met die oog op ons komende kompetisie het ek gedink om die struktuur met die skrywers te deel. Die rymvorm in vers een (waar die twee partye nog in geheimhouding gehul is), word net omgedraai in vers twee, waar die name van die betrokke partye - onthul word.
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/004-7.jpg)
-
Ek is mal oor die humoristiese uitvalshoek/invalshoek/enige goek. :icon_biggrin:
Dankie Raaitjie, vir die deel hiervan.
Al wat ek nou sien is heinings en struike wat verbyvlieg! :icon_biggrin: