Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: Lox on January 25, 2012, 07:26:14 AM

Title: jannie
Post by: Lox on January 25, 2012, 07:26:14 AM
Juffrou vra vir die klas om vir haar enige getal te noem.

Sannie se: "23 juffrou". Juffrou skryf 32 op die bord.

Bettie se: "34  juffrou". Juffrou skryf toe 43 op die bord.

Juffrou se toe dat sy nog getalle soek.

Jannie steek sy hand en se: "11 juffrou en ek wil sien hoe neuk juffrou hom op"
Title: Re: jannie
Post by: Naas on January 25, 2012, 08:52:20 AM
Die Inspekteur se: "Daar is drie driewiele in 'n fiets, twee spanspekke in 'n tamatie en blou is vier centimeter lank. Hoe oud is ek."
Na 'n verbaasde stilte steek Jannie sy hand op.
"Ja? Hoe oud is ek?" vra die inspekteur.
"44 Meneer"
" Jy's reg. Hoe het jy by die antwoord gekom"
"Meneer. My broer is 22 en half mal. Dus moet Meneer 44 wees."


 :icon_bigsmurf: