freneties is n direkte vertaling van die engelse woord frenetic
Frenetic = phrenetic = mal, dol, kranksinnig, crazy...
Phrenetic - mal gegaan, heeltemal dol oor.. went crazy/phrenetic when I heard I have won the Lotto
Fanaties - meer soos wanneer jy dweep met / dweepsiek is oor... Ek is fanaties oor shopping
Baie dankie julle twietjies. Hier is vir julle elkeen 'n swientjie oppie kop! :love5:
Al hoe meer Engelse woorde wat direk vertaal word, vind hulle pad na die Afrikaanse woordeboek toe. :crybaby2: