Die Afrikaanse Forum
Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on January 05, 2012, 05:31:51 PM
-
Chichi, jy was lid nommer 396 en het die 27ste Julie 2011 geregistreer. Ek hoop jy sal nog lank gelukkig saam met ons kuier hier op die forum. :bootyshake:
Onkundig soos ek was aan die begin, het ek nie besef dat die program enige aansoek sumier registreer as ek net sê "Ja" nie. Asgevolg van onaangename voorvalle op ander forums, het ek besluit dat net die ouens wat in die "adminkantoor" werk, nuwe lede mag registreer.
-
Baie Dankie PM!!! ek sal verewig onthou dat jy spesiaal my na amper 6maande weer verwelkom het!!
-
Welkom Chikie, ek is bly jy kuier nog lekker saam met ons.
-
hehe dankie LOXI!!! ek kuier altyd lekker samet julle! ek sal nogals net van 'n bottel wyn of twee van jou plaas af sou wou drink.
-
Chichi, is daar dalk 'n Ultra drankwinkel naby julle? Hulle verkoop ons wyne en dan kyk jy vir Badsberg se wyn soos in B A D waarin mens bad.
-
Ek weet van 'n Ultra drankwinkel nie, maar ek sal my ogies oophou!