Gedig uit die bundel Sonskyf - deur Trienke Laurie
Liewenheersbesie
Ek kyk in my hand:
dis 'n liewenheersbesie,
Ek blaas oor hom
soos God in my.
'n Wonderlike hand het hom gemaak
en ook vir my
en daarom kan ek vlerke kry.
Dankie vir die plasing Ellé.
'n Pragtige gedagte.
. . . en as jy weer hier kom kuier is die Liewenheersbesie nader aan 600 keer gelees.
4995 wys die aantal kere gelees nou :notworthy: :icon_salut:
Ja, ons mag dalk dink die forum is effens dood, dan kyk 'n mens na hoeveel beweging hier regtig is en jy besef: ONS LEEF!