Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Marion on December 29, 2011, 06:17:11 PM
-
Vanuit een werkelijk prachtig sneeuwwit wonderland dat Oostenrijk heet,wens ik alle forumleden en allen die hen dierbaar zijn een goede jaarwisseling en een geweldige start van het nieuwe jaar toe. Voor allemaal de beste wensen, veel gezondheid en liefde. Laat ook in het nieuwe jaar de dichterlijke aders maar weer stromen en mooie verhalen uit de pen vloeien!
Vanuit deze koude kant van Europa een warme groet voor allen in het zomerse Zuid-Afrika.
Liefs! Marion & Dazzle
-
Baie Dankie Marion!!! :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:
Mag die nuwe jaar vol verassings en geluk en vreugde wees vir julle!
-
Hallo Marion en Dazzle,
Heerlik om julle boodskap te lees. Die nuwe jaar staan op die stoep, ja, en hy klop aan die deur. Ek sal eers 1 Januarie vir hom oopmaak.
White Christmas. Ons droom daarvan om 'n sneeu-Kersfees te kan he.
Ek het familie in Oostenryk, Egg.
Ek stuur ook vir jou en jou familie goeie wense vir 2012 en hoop dat ons eendag julle sal kan ontmoet.
Mag julle veilig wees.
-
Dankie Marion. Ek weet al jou wense sal waar word in 2012.
:icon_bigsmurf:
-
Baie dankie vir die mooi wense julle tweetjies. Ons wens ook vir julle, en vir Ton, 'n pragtige nuwe jaar toe. Ons hoop dat julle gesondheid sommer erg sal verbeter en dat julle probleme gou iets van die verlede sal wees. :love7:
Marion het my "geskype" en die kamera voor die venster gehou. Sy het belowe om foto's te stuur en dan plaas ek dit.