Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Angelica on December 26, 2011, 08:57:56 AM

Title: Die eerste keer toe die Beagles son sien...
Post by: Angelica on December 26, 2011, 08:57:56 AM
http://www.huisgenoot.com/artikels/Internasionaal/Honde-sien-sonlig-vir-die-eerste-keer-ooit

Title: Re: Die eerste keer toe die Beagles son sien...
Post by: PM on December 26, 2011, 09:16:16 AM
Dit was regtig hartroerend.   :dontknow:
Title: Re: Die eerste keer toe die Beagles son sien...
Post by: Trapsoetjie on December 27, 2011, 04:29:36 PM
Jipp ek het daai storie gevolg. Kan mense hul self mense noem wat sulke goed doen. Ek troos my net daaraan, hulle sal eendag groot gestraf word. hgrggggrrrrrr  :violent1:

 :angel12:
Title: Re: Die eerste keer toe die Beagles son sien...
Post by: PM on January 01, 2012, 07:59:19 AM
Daar is darem die mooikant ook.  Hulle is gered en word nou goed versorg, gepamperlang en gelief.   :bootyshake: