Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Lox on December 25, 2011, 07:14:31 AM
-
Mag elkeen van julle 'n besondere Kersdag ervaar, vol seën en vrede en heerlike kuier saam met wie jy ook al die dag deurbring.
Mag jy ook dieselfde ontvang wat jy my toewens.
-
En ynste symste vir jou Stoffeltjie :toothy4: :notworthy: :icon_salut:
-
Dankie Lox. Mag julle 'n pragtige vreugdevolle dag ervaar. Vandag gaan my kinders hulle ma se boek sien. Hoop jy kry joune spoedig. Ek kan nie wag om te hoor wat jy daarvan
dink nie. :bootyshake:
:wave: :love7:
-
Lox, Ek wil weet of jy Maandag of Woensdag by die huis is dan sal ek jou boeke by jou kom aflewer.
Jy moet net vir my laat weet wanneer en hoe ek jou huis kry. (Adres?)
Engeltjie het ook laat weet sy kom Woensdag haar boeke haal.
:icon_bigsmurf:
-
Postman Naas! :hello2: Dankie my matertjie, ek lief jou! :love7:
Ek het gou vir Lox geskakel en jou nommer vir hom gegee. Hy sal jou skakel.
-
Hey Julle!!!
Ek hoop julle almal het 'n wonderlike kersdag gehad!!! Mag die jaar vorentoe vol vreugde vrede en geluk wees!!! *baie liefde vir ALMAL*
-
Dankie Chikie, ek hoop die nuwe jaar bring vir jou baie voorspoed en vreugde. :love7:
-
Dankie PM :angel4: Ek dink dit gaan 'n awesome jaar wees!!
-
...en so het nog 'n Kersdag gekom en gegaan. Die een lê nou ver in die verlede en die volgende een staan voor die deur. :bootyshake: