Juffrou: Hoe kan 'n mens so baie foute maak in een dag?
Klein Malema: Maklik juffrou, ek staan baie vroeg op
Geen wonder ek maak so baie foute. Half vyf as die sonnetjie sy kop wil-wil uitsteek is ek aan die woel. Die nuwe jaar gaan ek later opstaan :toothy4:
:icon_biggrin: Dit wil ek nog sien! :love7: