Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Louis se plek => Topic started by: PM on December 19, 2011, 11:15:16 AM

Title: Uit Louis se argiewe
Post by: PM on December 19, 2011, 11:15:16 AM
(http://i1188.photobucket.com/albums/z420/petronella6/UitLouisseargiewe-1.jpg)
Title: Re: Uit Louis se argiewe
Post by: PM on December 19, 2011, 11:16:13 AM
Ek het al die voorreg gehad om hierdie pragtige skets van Louis onder oge te kry.
Louis, kom vertel!

Ek weet nie veel van kuns nie, maar die slimkoppe sê dit is nie maklik om hande en voete so perfek te skets nie.
Title: Re: Uit Louis se argiewe
Post by: Fransi on December 19, 2011, 11:34:32 AM
 :hello:

Besonders.
Title: Re: Uit Louis se argiewe
Post by: Louis on December 19, 2011, 12:18:55 PM
die skets het in 1981 klaar gemaak en het toe einste tyd n koppie koffie op die ding laat uitval. het maar so vinnig gevee as wat ek kon maar die koffie vlekke sit nog die hele ding vol.
ek weet nie veel van kuns af nie maar enige iets wat mens teken is nie altyd maklik nie, nevermind hande en voete. wat wel baie baie saak maak vir my is jy moet baie fyn oplet (detail) en baie geduld gebruik
Title: Re: Uit Louis se argiewe
Post by: Fransi on December 19, 2011, 02:30:44 PM
Baie waar.

 :icon_biggrin: ek het ook 'n prent met koffievlekke- ek dink dit was moontlik my kat gewees. Ek het net gou-gou uitgegaan en toe ek terugkom is die prent vol koffie en katspoortjies.  :icon_biggrin:
Title: Re: Uit Louis se argiewe
Post by: PM on December 19, 2011, 08:59:52 PM
O hallie ha!  Ek wens ek kon vir julle vertel hoe kosbaar julle "koffiebevlekte' en "katspoortjie' sketse vir my is.  Dit is soooooo spesiaal!   Baie dankie dat julle dit nogtans met ons deel.  Dit is werklik iets besonders.  Is dit nie "geskiedenis" nie?
Title: Re: Uit Louis se argiewe
Post by: Chichi on December 22, 2011, 09:13:29 PM
Sjoe dit is baie mooi gedoen. haha ek weet 'n bietjie van kuns af en EK se dit is biae goed gedoen haha
Title: Re: Uit Louis se argiewe
Post by: Angelica on December 23, 2011, 07:42:24 PM
Die dame het pragtige hande en jy het dit perfek geskets.
Title: Re: Uit Louis se argiewe
Post by: Meraai vannie Baai on December 24, 2011, 12:26:58 AM
My tone krul om van loutere kykgenot!!!  :hello2: :notworthy: :icon_salut: