http://www.dieburger.com/By/Nuus/Ek-kyk-so-diep-in-die-dokter-se-poeierblou-oe-20111209-3
Heerlike artikel oor 'n Dokter wat ook Mens is.
Hierdie 'Sexy Medisyne' MOET ek lees.
Hmmm, ek dink ons is ook bibliofiele en hou ook van ons knertsies, of dit nou kersknertsies is of nie. Naas, as jy die kerse gee bring ek die knertsies! :icon_biggrin:
Dankie Ellé, dit was lekker om te lees. Goeie skrywer!