(http://i1188.photobucket.com/albums/z420/petronella6/Louissekat.jpg)
Baie mooi katjie. :icon_biggrin: Jou sketse is van uitstaande gehalte Louis. Baie dankie dat jy dit met ons deel.
:hello:
Sjoe, hierdie een veral is uitmuntend gedoen. Skerp fokus met ander dele wat uit-"fade". Daar is min mense wat dit so natuurlik reg kry. Regtig, regtig besonders.
Kyk net daardie geel oë! Ek kan sweer dit is geel!