Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Angelica on December 14, 2011, 05:36:30 AM
-
Indien julle hierdie CD kan kry of het..
O holy night - Choir of the New Apostolic Church, Cape Town. Dit is al in 1995 gesny en ongelukkig maak ek eers gister daarmee kennis.
Die harmonie van hierdie stemme is hoendervleis-wekkend. Beslis nie die gewone Jingle Bells nie.
-
Sal bietjie op die uitkyk wees daarvoor. Klink baie mooi.
-
is daar enige kontakbesonderhede daarop, Elle?