Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Louis se plek => Topic started by: PM on December 13, 2011, 12:07:58 PM

Title: Louis se leeu
Post by: PM on December 13, 2011, 12:07:58 PM
(http://i1018.photobucket.com/albums/af306/Pietmagriet/Louisseleeu.jpg)
Title: Re: Louis se leeu
Post by: PM on December 13, 2011, 12:09:25 PM
Ek is mal hieroor Louis.  Dit is pragtig gedoen! 
Stuur asseblief nog ek sal dit plaas. 
Title: Re: Louis se leeu
Post by: PM on December 13, 2011, 12:19:32 PM
(http://i1188.photobucket.com/albums/z420/petronella6/Louisseleeu-1.jpg)
Title: Re: Louis se leeu
Post by: PM on December 13, 2011, 12:20:47 PM
My ma het beslis nie 'n dom kind nie.   :icon_biggrin: 
Hier is dit 'n bietjie kleiner.   :hello2:
Title: Re: Louis se leeu
Post by: Naas on December 13, 2011, 01:31:59 PM
Blikskottel... Dis briljant.
Mooi man...





 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Louis se leeu
Post by: PM on December 13, 2011, 04:30:44 PM
Ek stem Naas.  Elke haartjie op sy plek!  Ek wonder wat bring hy nog vir ons! 
Title: Re: Louis se leeu
Post by: Angelica on December 13, 2011, 08:00:03 PM
I'm stunned!!! elke keer wat ek jou sketse sien.
Jy is 'n ware kunstenaar.

Mag ek jou vra om die luiperd ook te plaas, asseblief... 
Title: Re: Louis se leeu
Post by: PM on December 13, 2011, 09:00:49 PM
Louis het belowe om die ander sketse ook te stuur sodat ek dit kan plaas.  Ek ry Paternoster toe en druk dit uit jou uit Louis!  Beter jy dit nou aanstuur!   :icon_biggrin:
Title: Re: Louis se leeu
Post by: Angelica on December 14, 2011, 05:26:22 AM
Yip, PM, druk hom tot hy dit tevoorskyn bring.
Dan moet julle die visse sien wat hierdie ou op sy kompetisies vang.
Hulle is groot en hulle is haaie.

Dankie dat jy dit deel met ons, Louis. Sou nie wou sien dit le erens vir die vismotte om aan te kou nie.
Title: Re: Louis se leeu
Post by: PM on December 14, 2011, 06:35:30 AM
'n Man met vele talente.  Sy kat is ook uitgestal.  Pragtige werk.
Hoeveel sketse kan ons verwag EllĂ©, ek dink dit is pragtige werk. 
Title: Re: Louis se leeu
Post by: Fransi on December 14, 2011, 07:38:07 AM
 :hello:

Werklik besonders! Pragtige fyn detail, tekstuur en kontras.
Title: Re: Louis se leeu
Post by: Angelica on December 14, 2011, 07:35:24 PM
Haai nee, my lippe is gezip. Praat nie uit die ateljee uit nie.
Lewies, hoeveel sketse het jy nog om vir ons te wys?
Title: Re: Louis se leeu
Post by: Gawelina on December 15, 2011, 10:46:20 AM
Lieven loven! Dis uitstekend!