Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: Lox on December 10, 2011, 09:17:09 PM

Title: nou wat nou
Post by: Lox on December 10, 2011, 09:17:09 PM
nou wat nou


(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/forum%20fotos/001.jpg)
Title: Re: nou wat nou
Post by: Naas on December 11, 2011, 08:39:53 AM
Heeeeeellp!! My naelstring het gebreek en die vloer is hard. My sitplekke het al halfpad uitgeklim.
Keeeeer!!!! Daar gaan my bonnet ook.  OOOoooo vaaderthjie HEEEELLLPP!!!! Ek gaat my enjin uitval.






 :icon_bigsmurf:
Title: Re: nou wat nou
Post by: PM on December 12, 2011, 11:18:11 AM
 :icon_biggrin: Kostelik Naas, so bly jy is weer hard aan die deelneem. 

Ek het al gehoor van moenie hoger vlieg as wat jou vlerke lank is nie,  maar ai tog, hoekom vlieg as jy nie vlerke het nie? 
What goes up must come down. 
Title: Re: nou wat nou
Post by: Lox on December 12, 2011, 03:00:00 PM
hy het redbull gedrink en toe breek sy vlerke af.
Title: Re: nou wat nou
Post by: PM on December 13, 2011, 04:37:38 AM
Dit lyk my die goed is so gevaarlik as wat die dokters sĂȘ!  Ek beter nie Red Bull drink nie!
Title: Re: nou wat nou
Post by: Lox on December 13, 2011, 05:13:23 PM
hier is die foto verhaal van die kar wat wou vlieg

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/lugskou%20ysterplaat/038heli.jpg)


(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/lugskou%20ysterplaat/039.jpg)


en dis wat oorgebly het


(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/lugskou%20ysterplaat/040.jpg)