ek sit nou net en wonder - as mens nie kan slaap nie dan se hulle jy moet skape tel om aan die slaap te raak.
nou wat moet skape dan nou tel as hulle nie aan die slaap kan raak nie?
Skape tel hul vriende!
Skape tel ook hul dagtake.
Skape tel en tel en tel want hul kan nie slaap nie.
Goeiste Liefie, Skape tel want hulle kan tel!