Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Lox on December 01, 2011, 07:37:38 AM
-
VRIENDELIKE RAAD : WEES ASB VERSIGTIG.
“n Onlangse gesamentlike studie deur die Departement van Gesondheid en die Departement van Vervoer, het getoon dat 23% van alle verkeersongelukke is verwant aan alkohol.
Dit beteken dat 77% van alle padongelukke deur poe#@olle veroorsaak word, wat net koffie, tee, koeldrink, sappe, yogurt en sulke goed drink.
Wees asb versigtig vir hierdie tipe mense of vriende wat NIE ALKOHOL DRINK NIE.
Hulle veroorsaak 3 keer meer padongelukke.
-
O gaats, nog nooit so daaraan gedink nie! :icon_biggrin: