Text only
|
Text with Images
Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Fransi se plek => Topic started by: Fransi on November 30, 2011, 03:58:16 PM
Title:
skaaf weer aan hierdie een
Post by:
Fransi
on
November 30, 2011, 03:58:16 PM
:hello:
Title:
Re: Verdonkermaan
Post by:
PM
on
December 01, 2011, 06:17:20 AM
Bly om te sien daai potlood het weer lood in Fransi. Diep gedig wat my gedagtes al in die rondte laat tol.
Title:
Re: Verdonkermaan
Post by:
Fransi
on
December 01, 2011, 08:52:20 AM
:hello:
Dankie PM. Ek is self baie dankbaar wanneer die woorde weer vir 'n slag kom. :-)
Text only
|
Text with Images