Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Fransi se plek => Topic started by: Fransi on November 30, 2011, 03:55:12 PM

Title: skaaf weer aan hierdie een
Post by: Fransi on November 30, 2011, 03:55:12 PM
 :hello:
Title: Re: Eng agnostikus
Post by: PM on December 01, 2011, 06:21:18 AM
Pragtige gedig Fransi.  Ek het net vasgesteek by "volmaan klippies".  Dit wil vir my lyk asof dit een woord moet wees, tensy ek dit verkeerd verstaan. 
Title: Re: Eng agnostikus
Post by: Fransi on December 01, 2011, 08:51:13 AM
 :hello:

Dankie PM. :-)