http://www.rapport.co.za/MyTyd/Nuus/kokskinker-Toe-hou-ons-partytjie-20111125
Sjoe, hierdie resepte vir partytjie canape's is beslis om te gebruik hierdie Fees Seisoen.
Geniet.
Dit lyk baie lekker en maklik om te maak, ek sal beslis daarvan probeer. Dankie vir die skakel Ellé.
Dit klink bakgat!! Sien dit nou eers raak, danksy 'n gas wat hier kom loer het :toothy4: