http://afrikaans.news24.com/Sci-tech/Nuus/Video-Leeuwyfie-help-video-afneem-20110531
Asemrowende uitsig vanuit 'n leeuwyfie se bek. Dankie vir die uitstappie, kietiekat. Gaan vang nou vir jou 'n kluit en speel daarmee. Good girl, good girl. Shoosh nou. Toe, weg is jy, kiets. Good girl, good girl. Ek moet nou gaan. Bi. Hoop nie ons sien mekaar weer nie. Bi......... good girl...
Lekker lag ek vir jou Ellé. Dankie vir die deel daarvan, heel ineteressant.