Gatiep lê in die hospitaal na 'n ernstige ongeluk. Hy vra vir die dokter: "Sal ek darem kan kitaar speel?" "Ja" sê die dokter. "Dis great" tune Gatiep, "want ek kon nog nooit nie!"
Beloftes maak skuld en die wat daarop wag word gekul. :icon_biggrin:
Mal oor die ou, Gatiep en sy nonna, Meraai.
So eg Kaaps.