http://www.gotravel24.com/node/19243/quiz/start
ek het 5 uit 10 en 9 van die antwoorde het ek graai
Ek het reg geraai dat dit die Babylonians is wat die eerste bier gebrou het en dat bier regop gestoor moet word, maar die res... 2 uit 10.
:hello:
:icon_biggrin: met die hulp van PM se antwoorde en raai het ek net-net deur gekom met 5 uit 10. :icon_biggrin:
lyk my ek moet vir julle 'n vraestel van wyndruiwe en wynmaak saamstel.
Jy kan maar, hier is baie plekke waarheen ons kan hol vir verwysings. :icon_biggrin:
Whaaaa!!! Ek het net 4/10 gekry. Flippin dinges. Se vir my ek moet maar eers 'n kouetjie kry voor ek weer die quiz doen. Nogal.
Simpel! Waar het jy nou gesien ons vrouens kou die koring en spoeg dit in die bierpot! :sign10:
Ag nee en hier dog ek, aha ek gaan hom maklik kry...ha ha ha 6/10. :tongue3:
Ons het op 'n bier toer gegaan laas Desember, maar magtig hulle gorrel behoorlik met vrae wat ek nog nooit van gehoor het nie. :dontknow:
:angel12: