Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Angelica on November 20, 2011, 08:12:30 AM
-
http://www.rapport.co.za/Weekliks/Nuus/SA-se-voorstedelike-vampier-20111119
Sjoe, dat bloed jou so kan fassineer.
-
Vreemd! Dit was 'n lekker storie om te lees. Lekker bloeddorstig! :sign10:
-
Vampier stories suig.
:icon_bigsmurf:
-
... en suig sonder ophou. :icon_biggrin:
-
Giggles... ek nou vir Naas se 'suig'.
-
Ek verlang so na julle, as hierdie boek nou gedruk was het ek Kaap toe gevlieg voor die skoolvakansie. As die skole eers gesluit het is dit onbekostigbaar. :crybaby2: