ek het nie hoeveelhede nie maar die volgende maak 'n heerlike sous vir vis
rasper 'n ui en druk die vloeistof uit
rasper 1-2 groot agurkies
meng dit met 'n koppie mayonnaise
voeg 2-5 ml sout by
peper na smaak
gemende kruie of
knoffel-en-kruie
Dankie Adéle, dit klink net na die ware jacob. :love7:
Ek het dit so pas gemaak en dit is heerlik. :love7: