Koffie maak 'n mens definitief aggresief. Ek het gisteraand 12 dubbel brannewyne gedrink? en my vrou twee koffies. Jy moes sien hoe de moer in was sy.:)
Vadertjie toggie tog Stoffel. Innnige simpatie :toothy4: Arme Outop (ek is verslaaf aan baie dinge, onder andere ook my boeretrosie!)
ek is ook verslaaf aan...... ................ ................... en.............. .
Giggles... ek is ook verslaaf aan 'n paar dinge... koffie en koop en werk en lees en daai anner goete wat so lekker is.....
Hi Lox, ons het iets in gemeen. Ek is ook verslaaf aan ........... ............... en aan ............ :sign10: en koffie ens. :toothy4:
veral daai ander goete wat so lekker is soos tjoklits en ........, ............ .