Ellé, kan ek asseblief Griet se plek hier bespreek. Ek dink dit is een van die mooiste gedigte wat ek nog gelees het en dit sal 'n skande wees as jy dit nie met die ander deel nie. Dit is so mooi!
Oh my word !!
Dis wonderlike nuus. Sjoe.
Natuurlik mag jy.
Dit is jou voorreg Ellé. Kom plaas dit asseblief.