Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: Angelica on November 11, 2011, 07:25:53 PM
-
Die seuntjie sit eenkant en huil troosteloos na 'n helse pak van sy ma af.
Pa vra: Wat is fout, seun ?
Seuntjie : Ek kan nie meer jou vrou se nonsens vat nie. Ek gaan nou my eie soek.
-
O hallie ha! :sign10:
By ons gaan dit ook so. As die kinders presteer is hulle myne, as hulle droogmaak is hulle Hannes se "jou kinders". :icon_biggrin: