Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: Lox on November 09, 2011, 03:26:34 PM
-
Boereraat
Twee boere loop deur 'n veld.
Een van die boere hurk by 'n bol beesmis, druk sy vingers daarin en smeer dit oor sy lippe.
"Sif ou, hoekom de vrek doen jy dit?", vra die tweede boer.
"Ek het gebarste lippe" antwoord hy terug.
"So help dit daarvoor?" vra die eerste een weer.
"Nee, maar dit keer dat ek my lippe aflek"
-
Ag siestog, hy klink baie desperaat! :icon_biggrin: Warm beesmis is daar om 'n ou se voete warm te maak! Eish!
-
Klink soos die Van Helsdingens...