Ek sien gister 'n kar in Lydenburg met 'n bumper sticker op wat se: "Ek mis Gauteng". Toe breek ek sy venster, steel sy radio en los n brief wat se: "Ek hoop dit help, groete Gauteng"
Hiehiehiehie..... ironies en tog pynlik waar ou Stoffeltjie :headbang:
Gauteng se nommerplaat is mos GP. Gangsters Paradise.
hehehehehehehehe dit is mos hoe dit hier gaan
Gauteng se nommerplaat is mos GP. Gangsters Paradise.
Die nommerplate is met rede gekies.
GP - groot potholes
WP - wye potholes
NP - nog potholes
EP - enorme potholes
FS - Flippen Slote
En julle dink dus uit die duim gesuig!
:icon_bigsmurf:
Ek bulder alweer onvroulik. Die ene gaan ek steel :evil6:
Ek en Naas het vanoggend 'n binnekringgesprekkie gehad. Hy seg mos hy kla nie, want sy vrou slaan hom, toe vertel ek vir hom sy moet hom goed bydam (natuurlik die b-woord gebruik) want hy wil mos nie vir my kom kuier nie. Nou-ja, hier kan julle nou sien hoe bang is Naas vir 'n gat.