Al ooit gewonder hoekom Eva die verbode vrugte geëet het????
Dis omdat sy nie `n Vriendin gehad het nie.
As sy `n Vriendin gehad het, het hulle WYN gedrink,
TJOKLITZ geëet en nie met die blêrrie slang gelol nie !!!!
O goeiste! Ek is so bly sy het, want nou het ek 'n hele paar vriendinne! :icon_biggrin: