Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: Lox on October 09, 2011, 10:21:35 AM

Title: spreekkamer
Post by: Lox on October 09, 2011, 10:21:35 AM
Koos werk by ‘n dokter as skoonmaker.

Dokter vra Koos moet ‘n ogie oor sy pasiënte hou want hy moet uitgaan.

Volgende dag vra Dokter vir Koos:  "En hoe het dit gegaan?"

Koos:  Daar was 3 pasiënte, een het gehoes en ek het hom Benylin gegee"

Dokter:"  Goed so Koos, en die ander?

Koos:  "Die ander pasiënt het gekla oor allergie en ek het hom Allergex gegee".

Dokter:  "En die laaste pasiënt?"


Koos:  "Dit was ‘n vrou, sy het ingekom, kaal uitgetrek en op die ondersoektafel gaan lê en gesê:  "Ek het vier jaar laas ‘n man gesien".

Dokter:" O, bliks@m Koos en wat doen jy toe?"   Koos:  "Toe gooi ek EyeGene in haar oë!"
Title: Re: spreekkamer
Post by: Chichi on October 09, 2011, 09:40:06 PM
hahahahaha darem kon hy in haar oe kyk